Availability: In Stock

Omega, oor en uit Die storie van ‘n opstandige troep 1st Edition

SKU: 9780624072621

Original price was: $13.08.Current price is: $3.27.

Access Omega, oor en uit Die storie van ‘n opstandige troep 1st Edition Now. Discount up to 90%

Additional information

Full Title

Omega, oor en uit Die storie van \'n opstandige troep 1st Edition

Author(s)

François Verster

Edition

1st Edition

ISBN

9780624072621, 9780624072614

Publisher

Tafelberg

Format

PDF and EPUB

Description

Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die “siekverveelde uitdrukking” op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit ‘n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met ‘n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as ‘n argivaris in Kaapstad waar hy as’t ware ‘n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.