Availability: In Stock

Moederland 1st Edition

SKU: 9780798183208

Original price was: $14.27.Current price is: $3.57.

Access Moederland 1st Edition Now. Discount up to 90%

Categories: ,

Additional information

Full Title

Moederland 1st Edition

Author(s)

Madelein Rust

Edition

1st Edition

ISBN

9780798183208, 9780798183192

Publisher

Human & Rousseau

Format

PDF and EPUB

Description

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie.Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.