Availability: In Stock

Lien se lankstaanskoene 1st Edition

SKU: 9780624052326

Original price was: $12.75.Current price is: $3.19.

Access Lien se lankstaanskoene 1st Edition Now. Discount up to 90%

Categories: ,

Additional information

Full Title

Lien se lankstaanskoene 1st Edition

Author(s)

Derick van der Walt

Edition

1st Edition

ISBN

9780624052326, 9780624046684

Publisher

Tafelberg

Format

PDF and EPUB

Description

Bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2007, die M.E.R.-prys vir Jeugliteratuur 2009 en benoem vir die IBBY Ererol in 2010. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.’n Gratis studiegids vir leerders sowel as onderwysers is beskikbaar by ww.nb.co.za. Lien se lankstaankoene, die rolprent, is in 2013 vervaardig deur kykNET, onder regie van André Odendaal en met o.a. Hykie Berg, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz en Carmen Pretorius, as Lien, in die rolverdeling.