Availability: In Stock

Dr. Eve se seksboek ‘n Gids vir jongmense 1st Edition

SKU: 9780798171984

Original price was: $19.50.Current price is: $4.88.

Access Dr. Eve se seksboek ‘n Gids vir jongmense 1st Edition Now. Discount up to 90%

Additional information

Full Title

Dr. Eve se seksboek \'n Gids vir jongmense 1st Edition

Author(s)

Marlene Wasserman

Edition

1st Edition

ISBN

9780798171984, 9780798145916

Publisher

Human & Rousseau

Format

PDF and EPUB

Description

Hier is die handleiding waarop jongmense en hul ouers gewag het, want dit bespreek die vele kwessies omtrent seksualiteit wat so moeilik is om tuis oor te praat. Marlene Wasserman is ‘n kliniese seksoloog, ‘n outeur, ‘n opvoeder, ‘n mediapersoonlikheid en ‘n seksaktivis. Dr. Wasserman is hartstogtelik oor die bevordering en beskerming van die seksuele regte van jongmense, en voorsien ‘n omvattende opvoedkundige benadering, gebaseer op die seksuele regte van die individu, die gepaardgaande verantwoordelikhede van daardie seksualiteit en die gevolglike voordele van ‘n verantwoordelik bestuurde sekslewe. Dr. Wasserman put uit ‘n deeglike kennis van haar onderwerp, en gee dus advies wat realisties, prakties en deernisvol is. Dr. Eve se Seksboek: ‘n Gids vir jongmense is ‘n onontbeerlike handleiding vir jong volwassenes wat ‘n aktiewe seksuele leefstyl in Suid-Afrika oorweeg.