Additional information
Full Title | Dorado n Roman 1st Edition |
---|---|
Author(s) | Tom Dreyer |
Edition | 1st Edition |
ISBN | 9781415208984, 9781415208960 |
Publisher | Random House Struik |
Format | PDF and EPUB |
Original price was: $13.00.$3.25Current price is: $3.25.
Access Dorado n Roman 1st Edition Now. Discount up to 90%
Full Title | Dorado n Roman 1st Edition |
---|---|
Author(s) | Tom Dreyer |
Edition | 1st Edition |
ISBN | 9781415208984, 9781415208960 |
Publisher | Random House Struik |
Format | PDF and EPUB |
<p>Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.<br>Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeë teë, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.<br>Kuilsrivier bied ’n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van ’n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?<br>Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo</p>