Availability: In Stock

Die oorlog kom huis toe Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog 1st Edition

SKU: 9780624058984

Original price was: $19.03.Current price is: $4.76.

Access Die oorlog kom huis toe Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog 1st Edition Now. Discount up to 90%

Categories: ,

Additional information

Full Title

Die oorlog kom huis toe Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog 1st Edition

Author(s)

Helen Bradford, Zelda Rowan, Elizabeth van Heyningen

Edition

1st Edition

ISBN

9780624058984, 9780624058977

Publisher

Tafelberg

Format

PDF and EPUB

Description

In die Anglo-Boereoorlog is die stryd nie net op die slagveld nie, maar ook tot op plaashuise se stoepe gevoer. Die aanhouding van vroue en kinders in konsentrasiekampe was deel van ‘n totale of volskaalse oorlog wat die Britse Ryk teen stryders én burgerlikes van die twee Boererepublieke geloods het.

Die haglike omstandighede en oorbevolking in die meeste kampe het tot duisende sterftes en onmeetbare lyding gelei. Die trauma van hierdie oorlog het verterende emosies onder Afrikaners losgemaak en sou in die toekoms ‘n lang skaduwee werp. Die oorlog kom huis toe ondersoek die oorsake en verloop van hierdie tragiese gebeure.