Availability: In Stock

Boereverraaier Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog 1st Edition

SKU: 9780624051206

Original price was: $16.41.Current price is: $4.10.

Access Boereverraaier Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog 1st Edition Now. Discount up to 90%

Categories: ,

Additional information

Full Title

Boereverraaier Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog 1st Edition

Author(s)

Albert Blake

Edition

1st Edition

ISBN

9780624051206, 9780624049227

Publisher

Tafelberg

Format

PDF and EPUB

Description

Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos dié van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nooit vantevore opgeteken is nie. Hy ontbloot hoe Boereverraad gedurende die hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit nog tot in die 20ste eeu by die Afrikaner gespook het.