Availability: In Stock

1 Recce, volume 2 Agter vyandelike linies 1st Edition

SKU: 9780624085218

Original price was: $16.41.Current price is: $4.10.

Access 1 Recce, volume 2 Agter vyandelike linies 1st Edition Now. Discount up to 90%

Categories: ,

Additional information

Full Title

1 Recce, volume 2 Agter vyandelike linies 1st Edition

Author(s)

Alexander Strachan

Edition

1st Edition

ISBN

9780624085218, 9780624085201

Publisher

Tafelberg

Format

PDF and EPUB

Description

1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se “binnekamer”. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970’s in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas springstof in ‘n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep ‘n groot brandstofbergingsplek in ‘n Angolese hawestad in ‘n vlammehel. Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . . Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het. 1 Recce: Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die nag behoort aan ons.